0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments

Die Legendariese Lua Verwey 2: 'n Plaas se Geraas (Afrikaans, Paperback): Dihanna Taute Die Legendariese Lua Verwey 2: 'n Plaas se Geraas (Afrikaans, Paperback)
Dihanna Taute
R170 R146 Discovery Miles 1 460 Save R24 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Lua Verwey is eintlik allergies vir seuns, maar sy is tog die enigste meisie wat saam met die krieketspan Kaap toe gaan toer. Mits sy voor die einde van die kwartaal genoeg name op haar borgvorm het om geld in te samel vir ’n vakansie langs die strand. En 'n vakansie het sy beslis nodig; want haar ma verwag 'n tweeling, haar boeties neem die huis op horings, haar oupa-hulle gaan by hulle kom intrek en haar beste vriendin is skielik superaaklig.

'n Blonde Bom (Afrikaans, Paperback): Dihanna Taute 'n Blonde Bom (Afrikaans, Paperback)
Dihanna Taute 1
R165 R142 Discovery Miles 1 420 Save R23 (14%) In Stock

In die laaste boek in die gewilde trilogie begin Lehandi se matriekjaar slegter as ’n rugbywedstryd wat uitgereen het. Haar ma is verloof en Prissie die Vissie is saam met haar strooimeisie. En dit terwyl Lehandi alweer single is. Boonop het die nerd Peyton van vakansie af teruggekom met spiere en kontaklense. En alles verander skielik handomkeer, 180 grade in die verkeerde rigting, wanneer haar vorige BFF Reqita weer terugstap in haar lewe in.

Ek en Prins Donkerkuif (Afrikaans, Paperback): Dihanna Taute Ek en Prins Donkerkuif (Afrikaans, Paperback)
Dihanna Taute
R165 R142 Discovery Miles 1 420 Save R23 (14%) In Stock

Lehandi trek saam met haar ouers van die platteland af Pretoria toe nadat haar pa 'n buite-egtelike verhouding gehad het. Maar die nuwe skool is aaklig en haar droom om gewild te word sodat sy 'n kerel kan kry is by die drein af. Al is sy later bekend as Carla Pieterse se vriendin, is dit nie genoeg om Frans Bruwer se hart te verower nie. En al staan Frans se naam in harte en krulle in haar huiswerkboek, skud dit nie vir Drayke Hunter, die creepy nerd in die straat, van haar spoor af nie.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
LocknLock Pet Food Container (500ml)
R53 Discovery Miles 530
Queen Of Me
Shania Twain CD R173 Discovery Miles 1 730
White Glo Coffee & Tea Drinkers' Formula…
R60 Discovery Miles 600
Spectra S1 Double Rechargeable Breast…
 (46)
R3,899 R3,679 Discovery Miles 36 790
Karrimor Taurus 20L Backpack/School Bag…
R299 Discovery Miles 2 990
Smart Wifi Surveillance Camera 1080P…
R1,399 R997 Discovery Miles 9 970
Croxley Create Wood Free Colouring…
R29 Discovery Miles 290
Croxley Create Glue Sticks (36g)(3 Pack)
R75 Discovery Miles 750
Joseph Joseph Index Mini (Graphite)
R642 Discovery Miles 6 420
Energizer Recharge Power Plus NiMH AAA…
 (6)
R189 R179 Discovery Miles 1 790

 

Partners